Donkerland: Begin 13 Augustus 20:00 op kykNET DStv kanaal 144

preview_player
Показать описание
Begin Dinsdag 13 Augustus om 20:00

Een plaas. Een familie. Een bloedlyn. Sewe geslagte. 158 jaar.

Donkerland is die derde dramareeks in Deon Opperman se Afrikaner-trilogie, waarvan Kruispad en Hartland die eerste en tweede dele gevorm het.

Vanaf 13 Augustus sal hierdie aangrypende storie op jou TV-skerm ontvou.

Рекомендации по теме