OPPI SWART BANK met Jennifer Zamudio (23 September 2019)

preview_player
Показать описание
Die 2019 Zammy Bears maak amok op Whatsapp & ek neem 'n duet op inni Kaap! Geniet jou BRAAIDAG!

Maak jou DONASIE vir die TEKKIE TAX /JAMblik PROJEK hier:

Kyk elke Maandag om 16:00 saam na OPPI SWART BANK - ek vertel weekliks van waar ek opgetree het en waar ek nog gaan optree PLUS allerhande interessanthede tussenin....dit wat jy reeds weet of miskien glad nie geweet het nie.
#oppiswartbank #jenniferzamudio #maakditnetlekker
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Nice song. Message my ek wil jou bietjie advies gee.

amandakaltwasser
welcome to shbcf.ru