’n Keerpunt – Hougaard: Liefling van Loftus | S1 | Ep1 | kykNET

preview_player
Показать описание
Derick Hougaard en sy ouers vertel van hul ervaring met alkoholisme.

---

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Sjoe, wat n program
Dankie Derick en Riaan 👍 Dit vat moed van n persoon om so eerlik te wees oor sy lewe Het respek vir jou, Derick

louisvanderwalt
Автор

O O Nee Derrick
Nou Verstaan ek hoekom??
Baie van ons sensitiewe mense ....😢😢😢😢
DIS
DERRICK EN OUERS .EENDAG SAL ONS BETER VERSTAAN...
My hart as mamma HUIL VANDAG
GOD HELP ONS😢😢😢❤❤❤❤GEBEDE.

lydiajohnson
Автор

Hartroerend.
Baie Dankie Derick en Riaan.

AnnaBosman-ht