Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Heindrich Wyngaard en Phil Craig

preview_player
Показать описание
Wil die meerderheid inwoners van die Wes-Kaap afstig, of wil hulle net groter seggenskap hê in die manier waarop die provinsie bestuur word? Freek Robinson gesels met joernalis Heindrich Wyngaard en Phil Craig van die Cape Independence Advocacy Group (CIAG).
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ek sou graag n herhaling van hierdie gesprek wou sien nou dat die volgende meningsopname herhaal (en selfs meer ten gunste van sesessie) is.

robkading