Hoe Om Oor Jesus Te Getuig | 5 Eenvoudige Maniere

preview_player
Показать описание
Jesus het ons die opdrag gegee om oor Hom te getuig en op dié manier ander na Hom te lei, sodat hulle tot in geloof in Hom kan kom en gered kan word. Vir meeste van ons is hierdie opdrag so 'n bietjie intimiderend en daarom steur ons ons nie veel daaraan nie.

Maar om oor Jesus te getuig hoef nie moeilik en intimiderend te wees nie. Daar is heelwat maniere wat 'n mens kan gebruik om sommer so in jou daaglikse gesprekke vir ander van Hom te vertel.

.....................................................

Bybelstudies En Oordenkingsboeke

.....................................................

Sosiale Media

.....................................................

Kontakbesonderhede


.....................................................

Musiek

Licensed under Creative Commons: By Attribution 4.0 License

.....................................................

Meer oor hierdie kanaal

Op hierdie kanaal fokus ons op God, Sy Woord en hoe ons die Woord kan gebruik om aan ons verhouding met Hom, en ook sommer al die ander dinge in ons lewens, te werk.
visit shbcf.ru