PRAATING S3 EP 10 - CASPER DE VRIES

preview_player
Показать описание
Vandag se gas is 'n legende en 'n idool. Iemand wat diep spore in die volk se lewens getrap het met sy humor en komedie. Hy het almal van ons al baie laat lag met sy ikoniese karakters soos Montell, Blertsie en oom Kallie Marie onder andere. Lag is the medisyne that we benodig gedurende our tyd sweefing on this bal in space. His surname might sê: "Vries", maar hy is kakwarm!

Dames en here sit jul hande bymekaar vir Casper de Vries!

As jy of jou brand wil Partner op 'n PRAATING S.3 Episode, Praat with us:

Dankie aan Lift Airline for vliegieng our gaste to come and Praat and also for being so Legeh!

Dankie vir kyking!
Комментарии
Автор

Absolute gold. Protect him at all costs.

charleverts
Автор

Casper is 'n groot brak in the Afrikaanse comedy wêreld. Nice Peach!

pierrebronkhorst
Автор

Hierdie was my fav episode van alle tye. What a legend Cassie!!!

TheJoStephan
Автор

Die Praating waarvoor ons gewag het. Kakwarm en, simultaneously, Yskoud.

Kid_Senekal
Автор

Joh dit was great om vir Casper weer te sien, ongelooflike show.

ianmarais
Автор

Letterlik die snaakste persoon wie ooit Afrikaans gepraat het. Hoe kan ek ooit die Casper Rasper Show vergeet. Dankie Peach.

johanvanhuyssteen
Автор

What a legend! Nuwe Omo, was 7 soorte kak uit enigge bundel! Dai was the beste!

hendrikvanzyl
Автор

I can't understand why people would try to cancel an icon in our culture. I miss him and his comedy. And happy birthday Casper. Glad the guys on the show made your birthday a happy one. That koek looked so lekker. ❤

carfanfan
Автор

I saw the sign, and it opened up my mind i saw the sign 😂 Bra Casper is n fokken poes legend

TheMicadEOfficial
Автор

Casper in “oh schucks” was die snaakste. Sy Duits 🤣 Love you Casper please look after yourselves, you’re more famous in Europe than you can imagine, you’re way ahead of your time !

Khp
Автор

Een van my favorite episodes van Praating!! Thanks!

gerthendrikjonatan
Автор

Oom Cassie kom kuier vir ons hier in Randburg toe. Was 'n 'real' interview, lekker om daai deel van jou te sien, en jou challenges met mental issues ook te hoor. Jys alles behalwe washed out, jys nog ons held en 'n baanbreker in komedie ons love jou ❤️ alles van spies en plessis tot nou deur alles, toet en taal en al ❤ fok die haters, en die bosluis, jys 'n taal towenaar ❤

daniedorfling
Автор

Hy's n fokken God van die Afrikaanse taal. Hy's my hero! Ek fokken love jou Cassie!

RoelfvanderMerwe
Автор

Love u Casper en ondersteun die metamorfose na oom Kallie!

danielgroenewald
Автор

Wish Casper still did stuff. He’s so talented.

WildSheldonMarch
Автор

Dit was befok! en onverwags, was nostalgic, refreshing en ek het dit nou regtig geniet, thanks Groot Hond en thanks Casper, stay awesome soos n kers 🕯️

ShadowRaxx
Автор

Beste praating ooit, casper is n idol

Ps. Fok julle kyknet

nigellmr
Автор

Bekakking myself from the lag hier. Viral daai aankondigings op the mikrofoon 😂

BearlyVocalRadio
Автор

Absolute Legend! Dankie Casper! WE love you!

yolandebotha
Автор

Sê asseblief vir Casper om ‘n show te doen waar hy sy hatemail lees!😂😂😂😂

oohargh
join shbcf.ru