filmov
tv
Object Lesson | Die Sout van die Aarde | FHKidz | 22 Augustus 2021

Показать описание
Welkom by Father's Heart se Kinderkerk. Hier is ons passie om jou kinders praktiese lewens lesse te leer uit al die wonderlike stories wat ons in die Bybel vind. Geniet dit saam ons en maak seker jy deel dit met almal wat kinders het wat graag meer wil leer van Jesus.
Vandag doen ons 'n object lesson oor die sout van die aarde. Ons doen 'n eksperiment om kinders te leer oor wat dit beteken om die sout van die aarde te wees en hoe hulle dit prakties op hul lewens kan toepas. Ons vertrou dat dit hulle sal help om die sout van die aarde te word en van hierdie wêreld 'n beter plek te maak.
Hier is die PDF-link van vandag met ons salt shaker craft, asook 'n inkleurbladsy om hulle aan die les van vandag te herinner:
Jy kan by ons WhatsApp Groep aansluit met hierdie link:
Onthou om ons Facebook Blad te volg: