I Was Made For You (Lyric Video) - Desmond Wells

preview_player
Показать описание
Christian Song by SA Artist Desmond Wells!
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Desmond, die mooiste gospel lied en jy sing dit met soveel gevoel, baie groete Wells gesin, baie.liefde groete van Sabie❤🙏🙌‼️

elizewillemse
Автор

Dis nice Desond wills oll song are beautiful ❤❤❤❤

MadeleinKeth
Автор

God is die rede waarom ek lewe, kan nie sonder Hom

ancoisnaude
Автор

This Song is a Blessing
Thank you Desmond😇🤗

marguerite
Автор

Desmond ek is besig om te pak trek 1 Junie. Raai wat ek komtoe op jou DVD video af. Maar ek spring in die lug op. Ek weet net nie hoe om dit op f b te sit nie. Net w/app.

renedutoit
Автор

Ja ek is vir God gemaak, baie mooi, hou so aan....

ancoisnaude
Автор

Dit is sowaar so bitter bitter mooi ❤❤❤❤❤❤❤

mariawolfaardt
Автор

So mooi julle. Ek luister dit oor en oor want ons dien n Lewendige God.

hermandiedericks
Автор

Pragtig Desmond jy kan en mag maar baie baie mooi.Lena Erasmus van Despatch.👍👍👍👍👍🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹

abeljohanneserasmus
Автор

Wow wow pragtig desmond ek luister dit oor en oor dis pragtig ons dien n lewende God amen🙏🙏🙏🙏

esmeduplooy
welcome to shbcf.ru