Nuwe seisoen! | Gekies vir die kollig | Seisoen 4

preview_player
Показать описание
Tydens die gewilde ATKV-DigiToneelkompetisie word nuwe talent vir die skerms ontdek, gementor en vlerke gegee. In dié nuwe seisoen volg ons die top-8 finaliste se uitdagende reis om te sien wie word uiteindelik #GekiesVirDieKollig!⭐😁🎥

Met beoordelaars, Solomon Cupido, Cindy Swanepoel en Andre Lötter.

Kyk saam vanaf 21 Oktober, Maandae om 20:00 op #ViaDStv147!
Saam met ATKV.
welcome to shbcf.ru