Steve's Monday Chat, 15 July 2024

preview_player
Показать описание
Môre, dis MAANDAG 15 Julie.
Ek praat oor die sluipmoord op Trump, oor Psalm 118, oor Europese politiek, oor WAT IS RASSISME, ek sê jou wat ek dink hoogverraad moes wees. Ons móét praat oor rugby en tennis en ek verduidelik ook die poeploop.

Volg vir Steve op
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Love the book shelf... Nothing compares to the feeling of a book in your hands.

jvrmarie
Автор

Steve jy maak my week! Jou definiëring van Hoogverraad is uit die heupe uit goed! Patat glimlag vir seker waar hy vir jou kyk.

eddiestafford
Автор

Hoogtepunt Maandae vir my, dankie Steve.❤

amandablom
Автор

My Afrikaans grows listening to Steve. Thanks Brother.

redhowell
Автор

Mooi Steve I LOVE YOU for who you are👍💪💪💪

waynetheart
Автор

Steve.... Jy is Awesome... I love Your Monday Chat's.... Always enlightening.. interesting & Oh!! So!! True..
😂🇿🇦❤

Marlene-Ferreira
Автор

Dankie Steve ek geniet elke Maandag se waarheid!!!

elizabethvanderwesthuizen
Автор

Mooi Steve, se hulle. Jys tops!!!! Straight forward die waarheid.

justinuslubbe
Автор

Mooi man Steve. Altyd lekker om na jou te luister. Kom kuier bietjie hier by ons indie UK. Gawe groetnis daar indie land van kleure klank.

jacobusvanderlith
Автор

Vryheid vir die wit man ons sal wen!✊️

rhimzmj
Автор

Good to hear a lot of the Boere in South Africa are saying the same

nicolaurquhart
Автор

Steve is n Ster in alle rigtinge. Hou aan En praat!!!🙃🙏💕

susannaemmerich
Автор

Leer baie goeie beskrywings van jou "VERWERPLIKE ETTERS"... dankie Steve 😂🤣😅

orgduplessis
Автор

My spesiale program!!! Sien uit na volgende Maandag

loukiesmith
Автор

Jammer ek is n dag laat maar was gister nie naby n foon nie. Dankie weer vir n lekker luister praatjie soos altyd.

elsabekock
Автор

Steve jou praaijie verander sommer blou Maandag na 'n vrolike lentedag. Geniet 'n geseënde week, mooi loop tot volgende Maandag. ❤

rose-marieackerman
Автор

Ai jy sit n smile op my gesig hoor..Jou maniere van dinge oordra pittig sonder pretensie ..mooi broodjies bak hoor..die oond is nog warm..Al is koffie koud..😅

Anna-oqte
Автор

Dankie Steve jy bly koning, maar nie koning van my hart nie. die mense ai tog, maar ek stem ou Colyn kan darm raak vat. Hou van jou weeklikse inset hou so voort.

lmypence
Автор

Baie dankie Steve ek geniet jou eerlikheid🙏☕️

elmavandeventer
Автор

Jou chats is net te kort vir n verslaafde soos ek, maar ek weet jy is besig so dankie nogtans. Dis min maar dis in!

elizabethcline